Baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid oor die naweek


Hi Elmarie

Dit was heerlik met die lekkerste weer! Die woonstel was perfek baie dankie, jammer oor die bak. Baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid oor die naweek, dit is regtig iets wat deesdae baie skaars is. Ek sal beslis al my vriende aanbeveel om van julle gebruik te maak wanneer hulle verblyf in die Kaap soek en julle sal definitief weer van my hoor in die toekoms!

Groete

Truzanne

 

Translation:

It was great with the most enjoyable weather. The apartment was perfect thank you, sorry about the dish. Thanks for your friendliness and assistance over the weekend, this is really rare today. Ek will definitely recommend you to all my friends to book through you when they need accommodation in Cape Town and you will definitely hear from me in the future!

Baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid oor die naweekHoliday Maker Truzanne

September 3, 2014

Comments

Comments are closed.

newspaper templates - theme rewards