We had a lovely time en will definitely recommend you.


Dear Elmarie and Nandi

Just to thank you VERY much for the hassles with my laptop and the other stuff I left in Simonstown. Thanks also for returning the deposit and assisting with the enquiry. We had a lovely time en will definitely recommend you.Rika

Beste Elmarie & Nandi,

Net om BAIE dankie te sê vir die moeite met my laptop en ander dinge wat ek in Simonstad vergeet het. Dankie ook vir die deposito en vir al die moeite met die bespreking. Ons het ‘n wonderlike tyd gehad en sal jul beslis aanbeveel.

Groete!

Rika


Uncategorized
October 20, 2014

Comments

Comments are closed.

newspaper templates - theme rewards